JJ & Nadia

JJ & Nadia

20 March, 2023

JJ & Nadia

Kom deel die dag met ons!

#WantDeVosIsNieMeerLos

Oor die bruid

Nadia Du Toit is gebore op 3 Januarie 1990 en is die dogter van Tinus & Anita Du Toit. Sy het vir Alicea Goosen as hoof strooimeisie gekies. Die woord “Nadia” beteken hoop en delikaat.

Oor die bruidegom

JJ De Vos is gebore op 1 Maart 1990 en die seun van Jaco & Carmen De Vos. Hy het vir Ryno Goosen as hoof strooijonker gekies. Die woord “Jean-Jacques” beteken God is genadig, Een wat volg.

  • 100

    Dae

  • 10

    Ure

  • 1

    Minute

  • 0

    Sekonde

Be kind and compassionate to one another, forgiving each other, just as Christ God forgave you.
Ephesians 4:32

Waar en wanneer

Seremonie - 15:00

The Barn @ Redstone Country Estate, Hartbeespoort

Die seremonie word gehou by The Barn @ Redstone Country Estate. Dit is geleë in die skilderagtige Hartebeespoort onder die pieke van die Magalies-bergreeks.

Wat om aan te trek: keep it smart casual... geen wit of net swart nie.

Location Location
Location
Onthaal - 18:00

The Barn @ Redstone Country Estate, Hartbeespoort

Dit is amptelik en nou kan ons lekker saam kuier. Ons hoop dat julle die aand saam ons sal geniet!

Akkomodasie opsies

"Geskenk idees"
Geld is nie alles nie, maar alles kort geld soos ons huisie op die klippe wat ons saam wil bou.

Wees ons gas!

Bevestig asb teen
20 November 2022
Ons sou graag al ons vriende se kinders wou nooi, maar ons kan net familie en gaste wat ver reis se kinders akkommodeer. Ons hoop almal verstaan en kan steeds ons spesiale dag met ons deel. Enigiemand wat seker wil maak hieroor, kan ons met liefde kontak.

What a journey!

memory1
memory2
memory3
memory4
memory5
memory6
memory7
memory8
memory9
memory10
memory11
memory12
memory13
memory14
memory15
memory16
memory17
memory18
memory19